onstuimig [boodskap #141035] |
Sun, 05 February 2023 10:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onstuimig
Afbreking: on•stui•mig
Byvoeglike naamwoord: onstuimig
Vergrotende trap: onstuimiger
Oortreffende trap: onstuimigste
Attributief: onstuimige
Partitief: onstuimigs
Betekenis:
• Wat wild en moeilik is om in toom te hou.
Gebruik:
• Daarby het die see onstuimig geword, omdat daar 'n sterk wind gewaai het. [Johannes 6:18]
Sinoniem:
• driftig
• heftig
• hewig
• kwaai
• luidrugtig
• onguur
• oproerig
• rasend
• stormagtig
• turbulent
• twisgierig
• uitbundig
• vurig
• wild
• woes
Antoniem:
• kalm
• rustig
Afgelei:
• onstuimigheid
Spelfout:
• ontstuimig
Vertaling:
Engels: stormy, violent, unruly, tempestuous, boisterous, rambunctious
Nederlands: onstuimig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|