naaktheid [boodskap #141031] |
Sun, 05 February 2023 08:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naaktheid
Afbreking: naakt•heid
Samestelling: naak+ -(t)heid
Selfstandige naamwoord: naaktheid
Meervoud: naakthede
Betekenis:
• Die toestand van kaal/naak wees; om geen klere aan te hê nie.
Gebruik:
• Bedek jou naaktheid!
Sinoniem:
• kaalheid
Antoniem:
• bedektheid
Vertaling:
Engels: nakedness, nudity
Nederlands: naaktheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|