Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegkruiper
wegkruiper [boodskap #141030] Sun, 05 February 2023 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegkruiper
Afbreking: weg•krui•per
Samestelling: wegkruip + -er


Selfstandige naamwoord: wegkruiper
Meervoud: wegkruipers
Verkleinwoord: wegkruipertjie
Meervoud van verkleining: wegkruipertjies

Betekenis:
• Iemand wat wegkruip (homself versteek/verskuil, of kruipend wegbeweeg).

Gebruik:
• Ná 'n groot gesoek is die wegkruiper gevind.

Sinoniem:
• verstekeling

Vertaling:
Engels: hider, skulker, stowaway
Nederlands: verstopper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegkruipertjie
Volgende onderwerp: naaktheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:30:15 UTC 2025