Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volksregering
volksregering [boodskap #141028] Sun, 05 February 2023 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
volksregering
Afbreking: volks•re•ge•ring
Samestelling: volk + -s- + regering


Selfstandige naamwoord: volksregering
Meervoud: volksregerings

Betekenis:
• 'n Regering wat deur die inwoners van 'n land verkies is.

Gebruik:
• Die Griekse wetgewer Kleisthenes het die volk groter seggenskap in staatsake gegee en word as die vader van die volksregering beskou.

Sinoniem:
• demokrasie

Hiponiem:
• volksrepubliek

Vertaling:
Engels: people's government
Nederlands: volksregering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasbind
Volgende onderwerp: wegkruipertjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:04:30 UTC 2025