Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasbind
vasbind [boodskap #141027] Sat, 04 February 2023 21:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasbind
Afbreking: vas•bind
Samestelling: vas + bind


Werkwoord: bind vas, vasbind
Verlede tyd: het vasgebind

Betekenis:
• Om met 'n tou of veter vas te maak.

Gebruik:
• Ek kan my eie skoene vasbind.

sinoniem:
• aanbind
• opbind
• strik
• vasknoop
• vasmaak
• toeknoop
• toeryg

Antoniem:
• losmaak

Vertaling:
Engels: to tie up, fasten
Nederlands: vastbinden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ortodonties
Volgende onderwerp: volksregering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:31:55 UTC 2025