Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ortodonties
ortodonties [boodskap #141026] Sat, 04 February 2023 21:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ortodonties
Afbreking: or•to•don•ties


Byvoeglike naamwoord: ortodonties
Attributief: ortodontiese

Betekenis:
• Met betrekking tot die ortodonsie (die regbuig van tande wat onreëlmatig groei).

Gebruik:
• Die pasiënt benodig ortodontiese ingryping.

Verwant:
• ortodonsie
• ortodontis

Vertaling:
Engels: orthodontic
Nederlands: orthodontisch, orthodontistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omboorsel
Volgende onderwerp: vasbind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:36:22 UTC 2025