omboorsel [boodskap #141025] |
Sat, 04 February 2023 20:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omboorsel
Afbreking: om•boor•sel
Samestelling: omboor + -sel
Selfstandige naamwoord: omboorsel
Meervoud: omboorsels
Verkleinwoord: omboorseltjie
Meervoud van verkleining: omboorseltjies
Betekenis:
• Die rand van 'n stuk materiaal wat omgevou en vasgewerk is.
Gebruik:
• Die baadjie is groen met 'n goue omboorsel.
Sinoniem:
• belegsel
• rand
• soom
Vertaling:
Engels: edging, binding, border
Nederlands: omboorsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|