maroelaboom [boodskap #141022] |
Sat, 04 February 2023 16:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maroelaboom
Afbreking: ma•roe•la•boom
Samestelling: maroela + boom
Selfstandige naamwoord: maroelaboom
Meervoud: maroelabome
Verkleinwoord: maroelaboompie
Meervoud van verkleining: maroelaboompies
Betekenis:
• Boom met 'n enkele stam, 'n wye kroon en kenmerkende grys bas, Sclerocarya birrea.
Gebruik:
• Die maroelaboom groei tot 18 meter hoog en word meestal in oop bosveld aangetref.
Vertaling:
Engels: marula tree
Nederlands: maroelaboom, olifantenboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|