slaapmat [boodskap #141018] |
Sa, 04 Februarie 2023 09:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20800 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaapmat
Afbreking: slaap•mat
Samestelling: slaap + mat
Selfstandige naamwoord: slaapmat
Meervoud: slaapmatte
Verkleinwoord: slaapmatjie
Meervoud van verkleining: slaapmatjies
Betekenis:
• 'n Mat waarop 'n mens kan slaap.
Gebruik:
• Jy moet 'n slaapmat saambring, tensy jy op die grond wil slaap.
Vertaling:
Engels: sleeping mat
Nederlands: slaapmat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|