Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegkruipplek
wegkruipplek [boodskap #141017] Sat, 04 February 2023 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegkruipplek
Afbreking: weg•kruip•plek
Samestelling: wegkruip + plek


Selfstandige naamwoord: wegkruipplek
Meervoud: wegkruipplekke
Verkleinwoord: wegkruipplekkie
Meervoud van verkleining: wegkruipplekkies

Betekenis:
• 'n Plek waar 'n mens of dier kan wegkruip.

Gebruik:
• Hoofman Mokopane het in 1854 in grotte wegkruipplek nadat hy 'n groep Boere vermoor het.

Sinoniem:
• beskutting
• skuiling
• skuilplek
• toevlug
• toevlugsoord

Vertaling:
Engels: hiding place
Nederlands: verstopplek, schuilplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: zeboe
Volgende onderwerp: slaapmat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 07:52:51 UTC 2025