zeboe [boodskap #141016] |
Sat, 04 February 2023 08:43 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Zeboe.
zeboe
Afbreking: ze•boe
Selfstandige naamwoord: zeboe
Meervoud: zeboes
Betekenis:
• 'n Bees net 'n vethomp op sy skouers, hangore en 'n groot keelvel, Bos primigenius indicus.
Gebruik:
• Die zeboe is verwant aan die Afrikanerbees en die Brahman.
Wisselvorm:
• seboe
Sinoniem:
• bultbees
• vetbultos
Vertaling:
Engels: zebu
Nederlands: zeboe, bultrund
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|