Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dolgelukkig
dolgelukkig [boodskap #141015] Sat, 04 February 2023 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dolgelukkig
Afbreking: dol•ge•luk•kig
Samestelling: dol + gelukkig


Byvoeglike naamwoord: dolgelukkig
Attributief: dolgelukkige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van gelukkig: baie gelukkig.

Gebruik:
• Ons is 30 jaar terug getroud en is nog net so dolgelukkig soos tóé.

Sinoniem:
• doodgelukkig
• sielsgelukkig

Vertaling:
Engels: very happy, overjoyed
Nederlands: dolgelukkig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaktusagtig
Volgende onderwerp: zeboe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 07:48:21 UTC 2025