Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaktusagtig
kaktusagtig [boodskap #141014] Sat, 04 February 2023 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaktusagtig
Afbreking: kak•tus•ag•tig
Samestelling: kaktus + -agtig


Byvoeglike naamwoord: kaktusagtig
Attributief: kaktusagtige

Betekenis:
• Soos 'n kaktus; met die eienskappe van 'n kaktus.

Gebruik:
• Nie alle vetplante is kaktusse nie, al lyk hulle kaktusagtig.

Vertaling:
Engels: cactus-like
Nederlands: cactusachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaktus
Volgende onderwerp: dolgelukkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:01:45 UTC 2025