Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaktus
kaktus [boodskap #141013] Sat, 04 February 2023 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskeie kaktusse.
Verskeie kaktusse.
kaktus
Afbreking: kak•tus


Selfstandige naamwoord: kaktus
Meervoud: kaktusse
Verkleinwoord: kaktussie
Meervoud van verkleining: kaktussies

Betekenis:
• Geharde plant met 'n dik, vlesige stam en stekels, maar sonder blare, familie Cactaceae.

Gebruik:
• Die turksvy is 'n kaktus met 'n eetbare vrug.

Hiponiem:
• litjieskaktus
• kerskaktus

Afgelei:
• kaktusagtig
• kaktusblom
• kaktusboom
• kaktusplant
• kaktussoort
• kaktusversameling

Vertaling:
Engels: cactus
Nederlands: cactus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: aflospersoneel
Volgende onderwerp: kaktusagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 07:56:02 UTC 2025