rekenmeester [boodskap #141009] |
Fri, 03 February 2023 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rekenmeester
Afbreking: re•ken•mees•ter
Samestelling: reken + meester
Selfstandige naamwoord: rekenmeester
Meervoud: rekenmeesters
Verkleinwoord: rekenmeestertjie
Meervoud van verkleining: rekenmeestertjies
Betekenis:
• Persoon wat opgelei is die rekeningkunde, wat die rekeninge en ander geldsake van mense en organisasies byhou en ouditeer.
Gebruik:
• 'n Geoktrooieerde rekenmeester is die hoogste professionele rekenkundige kwalifikasie wat iemand in Suid-Afrika kan behaal.
Sinoniem:
• boekhouer
• penningmeester
• rentmeester
Afgelei:
• kosterekenmeester
• rekenmeestersvak
Vertaling:
Engels: accountant
Nederlands: accountant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|