Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saprofities
saprofities [boodskap #141008] Fri, 03 February 2023 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saprofities
Afbreking: sap•ro•fi•ties
Samestelling: saprofiet + -ies


Byvoeglike naamwoord: saprofities
Attributief: saprofitiese

Betekenis:
• Betreffende, of soos 'n saprofiet (skimmelplant).

Gebruik:
Saprofitiese organismes is verantwoordelik vir die ontbinding van organiese materiaal.

Vertaling:
Engels: saprophytic
Nederlands: saprofytisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanhoudend
Volgende onderwerp: rekenmeester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 07:56:26 UTC 2025