Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanhoudend
aanhoudend [boodskap #141007] Fri, 03 February 2023 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanhoudend
Afbreking: aan•hou•dend
Samestelling: aanhou + -(d)end


Byvoeglike naamwoord: aanhoudend
Vergrotende trap: aanhoudender
Oortreffende trap: aanhoudendste
Attributief: aanhoudende

Betekenis:
• Wat aanhou sonder om te stop.

Gebruik:
• Die kind eet aanhoudend.

Sinoniem:
• aaneenlopend
• aanhoudelik
• aanmekaar
• blywend
• chronies
• deurentyd
• deurlopend
• eenstryk
• konsekwent
• langdurig
• onafgebroke
• ononderbroke
• onophoudelik
• voortdurend

Afgelei:
• aanhoudendheid

Vertaling:
Engels: continuous, incessant
Nederlands: aanhoudend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van aanhou.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naboom
Volgende onderwerp: saprofities
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:07:30 UTC 2025