Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naboom
naboom [boodskap #141006] Fri, 03 February 2023 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Naboom.
'n Naboom.
naboom
Afbreking: na•boom


Selfstandige naamwoord: naboom
Meervoud: nabome
Verkleinwoord: naboompie
Meervoud van verkleining: naboompies

Betekenis:
• 'n Kaktusagtige boom met 'n kort dik stam en enorme takke, Euphorbia ingens.

Gebruik:
• Die naboom het 'n melkagtige sap wat uiters giftig is en intense irritasie en blase op die vel veroorsaak.

Afgelei:
• Naboomspruit

Vertaling:
Engels: candelabra tree
Nederlands: naboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karkas
Volgende onderwerp: aanhoudend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:02:48 UTC 2025