atleties [boodskap #141004] |
Fri, 03 February 2023 16:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
atleties
Afbreking: at•le•ties
Samestelling: atleet + -ies
Byvoeglike naamwoord: atleties
Vergrotende trap: atletieser
Oortreffende trap: atletiesste
Attributief: atletiese
Betekenis:
• Betreffende atlete of die atletiek.
• Soos 'n atleet (liggaamlik sterk).
Gebruik:
• Wanneer is die volgende atletiese byeenkoms?
• Die seun is atleties gebou.
Sinoniem:
• fiks
• fris
• gespierd
• kragtig
• sterk
• stewig
• taai
Vertaling:
Engels: athletic
Nederlands: atletisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|