selfbegrip [boodskap #141002] |
Fri, 03 February 2023 14:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfbegrip
Afbreking: self•be•grip
Samestelling: self + begrip
Selfstandige naamwoord: selfbegrip
Meervoud: selfbegrippe
Betekenis:
• Hoe jy jouself sien en oor jouself voel.
Gebruik:
• Met 'n goeie selfbegrip en selfmotivering kan jy negatiewe groepsdruk weerstaan en skadelike invloede vermy.
Sinoniem:
• selfinsig
Vertaling:
Engels: self-concept, self-understanding
Nederlands: zelfinzicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|