opgewektheid [boodskap #141000] |
Fri, 03 February 2023 13:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgewektheid
Afbreking: op•ge•wekt•heid
Samestelling: opgewek + -(t)heid
Selfstandige naamwoord: opgewektheid
Meervoud: opgewekthede
Betekenis:
• Die handeling van vrolik en opgewek wees.
Gebruik:
• Lente is die seisoen van hoop, vreugde en opgewektheid.
Sinoniem:
• animo (musiek)
• blyheid
• blymoedigheid
• lewendigheid
• lewenslus
• opgeruimdheid
• uitgelatenheid
• vrolikheid
Vertaling:
Engels: cheerfulness, joyfulness, happiness
Nederlands: opgewektheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|