bebaard [boodskap #140997] |
Mon, 30 January 2023 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bebaard
Afbreking: be•baard
Samestelling: be- + baard
Byvoeglike naamwoord: bebaard
Attributief: bebaarde
Betekenis:
• Wat 'n (lang) baard het.
Gebruik:
• Die seerower is hard en bebaard.
Sinoniem:
• gebaard
• harig
Antoniem:
• baardloos
Afgelei:
• bebaardes
Verwant:
• besnord
Vertaling:
Engels: bearded
Nederlands: bebaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|