Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » identiteitskaart
identiteitskaart [boodskap #140992] Mon, 30 January 2023 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
identiteitskaart
Afbreking: i•den•ti•teits•kaart
Samestelling: identiteit + -s- + kaart


Selfstandige naamwoord: identiteitskaart
Meervoud: identiteitskaarte
Verkleinwoord: identiteitskaarttjie
Meervoud van verkleining: identiteitskaarttjies

Betekenis:
• 'n Identiteitsbewys wat op 'n kaart gedruk is.

Gebruik:
• Het u u identiteitskaart by u?

Afkorting:
• ID-kaart

Verwant:
• identiteitsdokument
• identiteitsnommer

Vertaling:
Engels: identity card
Nederlands: identiteitskaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: identiteitsnommer
Volgende onderwerp: rybewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 07:44:08 UTC 2025