Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berk
berk [boodskap #140990] Sun, 29 January 2023 21:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Berke
Berke
berk
Afbreking: berk


Selfstandige naamwoord: berk
Meervoud: berke

Betekenis:
• 'n Europese loofboom, genus Betula.

Gebruik:
• Die berk is inheems aan die Noordelike Halfrond en kan in uiters koue toestande oorleef.

Afgelei:
• berkeboom
• berkehout

Vertaling:
Engels: birch
Nederlands: berk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vroedvrou
Volgende onderwerp: identiteitsnommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:18:58 UTC 2025