elusief [boodskap #140988] |
Sun, 29 January 2023 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elusief
Afbreking: e•lu•sief
Byvoeglike naamwoord: elusief
Attributief: elusiewe
Betekenis:
• Wat 'n mens bly ontwyk; moeilik is om te vind, te definieer of te vermag.
Gebruik:
• Sukses kan soms elusief wees.
Sinoniem:
• onhelder
• onseker
• ontwykend
• vaag
Vertaling:
Engels: elusive
Nederlands: elusief, ongrijpbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|