kontantkroeg [boodskap #140979] |
So, 29 Januarie 2023 14:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kontantkroeg
Afbreking: kon•tant•kroeg
Samestelling: kontant + kroeg
Selfstandige naamwoord: kontantkroeg
Meervoud: kontantkroeë
Verkleinwoord: kontantkroegie
Meervoud van verkleining: kontantkroegies
Betekenis:
• 'n Kroeg waar mense self vir drankies kan betaal.
Gebruik:
• Daar sal water en vrugtesap op elke tafel wees, sowel as 'n kontantkroeg vir mense wat alkoholiese drankies wil bestel.
Vertaling:
Engels: cash bar
Nederlands: kassa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|