landdroskantoor [boodskap #140977] |
So, 29 Januarie 2023 07:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
landdroskantoor
Afbreking: land•dros•kan•toor
Samestelling: landdros + kantoor
Selfstandige naamwoord: landdroskantoor
Meervoud: landdroskantore
Verkleinwoord: landdroskantoortjie
Meervoud van verkleining: landdroskantoortjies
Betekenis:
• Die kantoor van die landdros/magistraat.
Gebruik:
• Die paartjie is in die landdroskantoor getroud.
Vertaling:
Engels: magistrate's office
Nederlands: kantoor van de magistraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|