prulwerk [boodskap #140976] |
Sun, 29 January 2023 07:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20970 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prulwerk
Afbreking: prul•werk
Samestelling: prul + werk
Selfstandige naamwoord: prulwerk
Meervoud: prulwerke
Betekenis:
• Werk wat nie op standaard is nie; iets van swak kwaliteit.
Gebruik:
• Die uitstalling het min oorspronklike kuns gelewer, maar prulwerk was volop.
Sinoniem:
• afskeepwerk
• brouwerk
• knoeiwerk
Vertaling:
Engels: trash, rubbish
Nederlands: prulwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|