Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wolkdiens
wolkdiens [boodskap #140975] Sat, 28 January 2023 20:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wolkdiens
Afbreking: wolk•diens
Samestelling: wolk + diens


Selfstandige naamwoord: wolkdiens
Meervoud: wolkdienste

Betekenis:
• 'n Rekenaardiens op die internet waarop 'n mens kan inteken.

Gebruik:
Wolkdienste bied maklike en bekostigbare toegang tot toepassings en hulpbronne, sonder om self die hardeware en sagteware daarvoor aan te koop.

Vertaling:
Engels: cloud service
Nederlands: clouddienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roerbraai
Volgende onderwerp: prulwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:19:44 UTC 2025