snydokter [boodskap #140972] |
Sa, 28 Januarie 2023 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snydokter
Afbreking: sny•dok•ter
Samestelling: sny + dokter
Selfstandige naamwoord: snydokter
Meervoud: snydokters
Betekenis:
• 'n Dokter wat operasies uitvoer.
Gebruik:
• Die kosmetiese chirurgie het skeefgeloop en die snydokter het soos 'n groot speld verdwyn.
Sinoniem:
• chirurg
• sjirurg
Vertaling:
Engels: surgeon, sawbones
Nederlands: chirurg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|