spottend [boodskap #140969] |
Sat, 28 January 2023 13:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20967 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spottend
Afbreking: spot•tend
Samestelling: spot + -end
Byvoeglike naamwoord: spottend
Vergrotende trap: spottender
Oortreffende trap: spottendste
Attributief: spottende
Partitief: spottends
Betekenis:
• Wat die spot dryf (op 'n grappige manier beledig).
Gebruik:
• Die soldate het spottend gesê dat Elia Hom dalk sal kom red.
Sinoniem:
• bytend
• honend
• sardonies
• sarkasties
• tergend
• tergerig
• skertsend
• vermakerig
Afgelei:
• selfspottend
• spottenderwys
Vertaling:
Engels: mockingly
Nederlands: spottend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|