vrekte [boodskap #140965] |
Sat, 28 January 2023 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20969 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrekte
Afbreking: vrek•te
Samestelling: vrek + -te
Selfstandige naamwoord: vrekte
Meervoud: vrektes
Betekenis:
• Die grootskaalse dood van diere.
Gebruik:
• Haarwurms het 'n vrekte onder die skape en bokke veroorsaak.
Afgelei:
• veevrekte
Vertaling:
Engels: mortality of animals
Nederlands: sterfte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|