Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jammerte
jammerte [boodskap #140964] Sat, 28 January 2023 08:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
jammerte
Afbreking: jam•mer•te
Samestelling: jammer + -te


Selfstandige naamwoord: jammerte
Meervoud:

Betekenis:
• Iets wat 'n mens jammer/spyt laat voel.

Gebruik:
• Dit is jammer dat sy dood is, net soos wat enige persoon se voortydige dood 'n jammerte is.

Vertaling:
Engels: pity, sadness, regret
Nederlands: spijt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seboe
Volgende onderwerp: vrekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:18:11 UTC 2025