lasplek [boodskap #140961] |
Fri, 27 January 2023 20:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20967 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lasplek
Afbreking: las•plek
Samestelling: las + plek
Selfstandige naamwoord: lasplek
Meervoud: lasplekke
Verkleinwoord: lasplekkie
Meervoud van verkleining: lasplekkies
Betekenis:
• Die plek waar voorwerpe aan mekaar gelas is.
Gebruik:
• Die waterpyp het weer by die ou lasplek begin lek.
Sinoniem:
• aansluiting
• hegting
• naat
• verbinding
Vertaling:
Engels: joint, connection
Nederlands: aansluiting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|