Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snelskrif
snelskrif [boodskap #140959] Fri, 27 January 2023 18:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snelskrif
Afbreking: snel•skrif
Samestelling: snel + skrif


Selfstandige naamwoord: snelskrif
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vinnige en bondige skryfmetode met spesiale tekens en afkortings.

Gebruik:
• Die hoofdoel van snelskrif is om mondelingse gesprekke te transkribeer.

Sinoniem:
• stenografie

Afgelei:
• snelskriftikster

Vertaling:
Engels: shorthand, stenography
Nederlands: snelschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verafsku
Volgende onderwerp: weerspieëling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:27:49 UTC 2025