openlik [boodskap #140957] |
Fri, 27 January 2023 15:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20971 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
openlik
Afbreking: o•pen•lik
Samestelling: open + -lik
Byvoeglike naamwoord: openlik
Vergrotende trap: openliker
Oortreffende trap: openlikste
Attributief: openlike
Partitief: openliks
Betekenis:
• In die openbaar; sonder om iets weg te steek.
Gebruik:
• Mense wat oorlog stook moet openlik veroordeel word.
Sinoniem:
• blatant
• duidelik
• kaalkop
• onbedek
• onomwonde
• openhartig
• reguit
• skaamteloos
Afgelei:
• openlikheid
Vertaling:
Engels: openly, publicly
Nederlands: openlik
Xhoza: ekuhleni
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|