vrymoedigheid [boodskap #140956] |
Fri, 27 January 2023 12:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20967 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrymoedigheid
Afbreking: vry•moe•dig•heid
Samestelling: vrymoedig + -heid
Selfstandige naamwoord: vrymoedigheid
Meervoud: vrymoedighede
Betekenis:
• Die hoedanigheid van vrymoedig wees; met 'n gevoel van vryheid en gebrek aan vrees.
Gebruik:
• Jy kan met die grootste vrymoedigheid Afrikaans praat.
Sinoniem:
• onbekrompenheid
• onbeskaamdheid
• ongedwongenheid
• openhartigheid
• selfversekerheid
• vrypostigheid
Vertaling:
Engels: candidness, confidence, frankness, courage, boldness
Nederlands: vrymoedigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|