Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mengbak
mengbak [boodskap #140953] Thu, 26 January 2023 19:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mengbak
Afbreking: meng•bak
Samestelling: meng + bak


Selfstandige naamwoord: mengbak
Meervoud: mengbakke
Verkleinwoord: mengbakkie
Meervoud van verkleining: mengbakkies

Betekenis:
• 'n Bak waarin verskillende stowwe deur mekaar gemeng word.

Gebruik:
• Sif meel, sout, gis en suiker saam in 'n mengbak en voeg dan anyssaad by.

Vertaling:
Engels: mixing bowl
Nederlands: mengbak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: analiseer
Volgende onderwerp: skoolboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:27:31 UTC 2025