Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » analiseer
analiseer [boodskap #140952] Do., 26 Januarie 2023 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
analiseer
Afbreking: a•na•li•seer


Werkwoord: analiseer
Verlede tyd: het geanaliseer
Teenwoordige deelwoord: analiserend, analiserende
Verlede deelwoord: geanaliseerde

Betekenis:
• Om 'n noukeurige analise/ontleding te doen.

Gebruik:
• As 'n mens die data sorgvuldig analiseer kan jy insiggewende inligting ontdek.

Sinoniem:
• ondersoek
• ontleed
• uitpluis

Afgelei:
• analis
• analise
• analiseerder
• analisering

Vertaling:
Engels: to analyse, analyze
Nederlands: analyseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asynsuur
Volgende onderwerp: mengbak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 01 05:21:43 UTC 2026