Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asynsuur
asynsuur [boodskap #140951] Thu, 26 January 2023 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
asynsuur
Afbreking: a•syn•suur
Samestelling: asyn + suur


Byvoeglike naamwoord: asynsuur
Attributief: asynsuur

Betekenis:
• Intensiewe vorm van suur; so suur soos asyn.

Gebruik:
• Die koeldrank is asynsuur.

Vertaling:
Engels: as sour as vinegar
Nederlands: erg zuur


Selfstandige naamwoord: asynsuur
Meervoud: asynsure

Betekenis:
• 'n Swak suur met 'n stekende reuk, chemiese formule CH3COOH.

Gebruik:
Asynsuur is vretend en sy gas veroorsaak irritasie van die oë, 'n droog- en brandneus, 'n seer keel en vertering van die longe.

Sinoniem:
• etanoësuur

Afgelei:
• asynsuursout

Vertaling:
Engels: acetic acid, ethanoic acid
Nederlands: azijnzuur, ethaanzuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleurbaadjie
Volgende onderwerp: analiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:43:17 UTC 2025