kleurbaadjie [boodskap #140950] |
Do, 26 Januarie 2023 17:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleurbaadjie
Afbreking: kleur•baad•jie
Samestelling: kleur + baadjie
Selfstandige naamwoord: kleurbaadjie
Meervoud: kleurbaadjies
Betekenis:
• 'n Baadjie in die kleure van 'n skool, universiteit, span, klub, ens.
Gebruik:
• Leer jou skoollied se woorde, trek jou kleurbaadjie aan en kom ondersteun jou skool se rugbyspan!
Afgelei:
• Ikeykleurbaadjie
Vertaling:
Engels: blazer
Nederlands: blazer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|