Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewenslustig
lewenslustig [boodskap #140949] Wed, 25 January 2023 19:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewenslustig
Afbreking: le•wens•lus•tig
Samestelling: lewe + -ns- + lus + -tig


Byvoeglike naamwoord: lewenslustig
Vergrotende trap: lewenslustiger
Oortreffende trap: lewenslustigste
Attributief: lewenslustige
Partitief: lewenslustigs

Betekenis:
• Met 'n lus vir die lewe; vol energie en vrolikheid.

Gebruik:
• Die meisie is lewenslustig en vól energie!

Sinoniem:
• blymoedig
• energiek
• geesdriftig
• gloeiend
• lewendig
• opgewek
• passievol
• uitbundig
• vrolik

Afgelei:
• lewenslustigheid

Vertaling:
Engels: full of life, vivacious
Nederlands: levenslustig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: penisbeen
Volgende onderwerp: kleurbaadjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:25:13 UTC 2025