penisbeen [boodskap #140948] |
Wed, 25 January 2023 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
penisbeen
Afbreking: pe•nis•been
Samestelling: penis + been
Selfstandige naamwoord: penisbeen
Meervoud: penisbene
Betekenis:
• Been wat in die penis van sekere manlike soogdiere aangetref word.
Gebruik:
• Die walrus het die langste penisbeen, met 'n lengte van ongeveer 60 cm.
Sinoniem:
• baculum
• os penis
Vertaling:
Engels: baculum, penis bone
Nederlands: penisbot, penisbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|