Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moltreinstelsel
moltreinstelsel [boodskap #140946] Wed, 25 January 2023 18:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moltreinstelsel
Afbreking: mol•trein•stel•sel
Samestelling: moltrein + stelsel


Selfstandige naamwoord: moltreinstelsel
Meervoud: moltreinstelsels

Betekenis:
• 'n Ondergrondse stelsel van tonnels met moltreine.

Gebruik:
• Moskou se moltreinstelsel, algemeen bekend as die Moskouse Metro, is een van die besigste ter wêreld.

Vertaling:
Engels: subway system, metro system
Nederlands: metrosysteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rankerig
Volgende onderwerp: aanhê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:07:00 UTC 2025