Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbegryplik
onbegryplik [boodskap #140944] Wed, 25 January 2023 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbegryplik
Afbreking: on•be•gryp•lik
Samestelling: on- + begryplik


Byvoeglike naamwoord: onbegryplik
Vergrotende trap: onbegrypliker
Oortreffende trap: onbegryplikste
Attributief: onbegryplike
Partitief: onbegrypliks

Betekenis:
• Wat moeilik is om te begryp; onlogies en nie rasioneel nie.

Gebruik:
• Kyk, God is groot en onbegryplik vir ons; die getal van sy jare is onnaspeurlik. [Job 36:26]

Sinoniem:
• onbegrypbaar
• ondenkbaar
• ondeurgrondelik
• onverklaarbaar
• onverstaanbaar

Afgelei:
• onbegryplikheid

Vertaling:
Engels: inconceivable, incomprehensible
Nederlands: onbegrijpelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: basviool
Volgende onderwerp: rankerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:35:45 UTC 2025