Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » basviool
basviool [boodskap #140943] Wed, 25 January 2023 15:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
basviool
Afbreking: bas•vi•ool
Samestelling: bas + viool


Selfstandige naamwoord: basviool
Meervoud: basviole
Verkleinwoord: basviooltjie
Meervoud van verkleining: basviooltjies

Betekenis:
• 'n Viool met 'n diep, bas klank.

Gebruik:
• 'n Basviool is groter as 'n gewone viool en word meestal tussen die knieë vasgeknyp en bespeel.

Sinoniem:
• knieviool

Hiponiem:
• kontrabas
• tjello

Hiperoniem:
• strykinstrument

Afgelei:
• basvioolspeler

Vertaling:
Engels: bass violin
Nederlands: basviool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedlêend
Volgende onderwerp: onbegryplik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:24:27 UTC 2025