Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedlêend
bedlêend [boodskap #140942] Wed, 25 January 2023 14:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedlêend
Afbreking: bed•lê•end
Samestelling: bed + lê + -end


Byvoeglike naamwoord: bedlêend
Attributief: bedlêende

Betekenis:
• Wat weens siekte of gebrek permanent in 'n bed lê.

Gebruik:
• Daar het hulle 'n verlamde man wat bedlêend was, na Hom toe gebring. [Matteus 9:2]

Vertaling:
Engels: confined to bed, bedridden, bedbound
Nederlands: bedlegerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakleier
Volgende onderwerp: basviool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:23:06 UTC 2025