Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakleier
bakleier [boodskap #140941] Wed, 25 January 2023 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bakleier
Afbreking: ba•klei•er
Samestelling: baklei + -er


Selfstandige naamwoord: bakleier
Meervoud: bakleiers
Verkleinwoord: bakleiertjie
Meervoud van verkleining: bakleiertjies

Betekenis:
• Iemand wat baklei (fisies, verbaal of vir 'n saak).

Gebruik:
• Die een bakleier gryp die ander een aan sy hemp.

Sinoniem:
• rusiemaker
• stryder
• vegter

Hiponiem:
• baasbakleier
• straatbakleier

Vertaling:
Engels: fighter, combatant, brawler
Nederlands: vechter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kennisname
Volgende onderwerp: bedlêend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:48:47 UTC 2025