Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kennisname
kennisname [boodskap #140940] Wed, 25 January 2023 07:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kennisname
Afbreking: ken•nis•na•me


Selfstandige naamwoord: kennisname
Meervoud:

Betekenis:
• Handeling om iemand te ontmoet.
• Handeling om iemand van iets in te lig.

Gebruik:
• Groet mense nog met die hand by kennisname?
• Die inligting is slegs vir u kennisname.

Sinoniem:
• kennismaking
• vertroudraking

Vertaling:
Engels: introduction; information
Nederlands: kennisname

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuna
Volgende onderwerp: bakleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:12:46 UTC 2025