Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » panga
panga [boodskap #140938] Tue, 24 January 2023 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
panga
Afbreking: pan•ga


Selfstandige naamwoord: panga
Meervoud: pangas

Betekenis:
• Groot kapmes wat se lem aan die rugkant breër word (o.a. gebruik vir die oes van suikerriet).
• 'n Vis, endemies aan Suider-Afrika, Pterogymnus laniarius.

Gebruik:
• Eugène Terre'Blanche is in 2010 met 'n panga vermoor.
• Die panga se kop en lyf is pienkerig silwer, met dowwe, geel horisontale strepe langs die kante.

Sinoniem:
• kapmes
• lanset

Vertaling:
Engels: panga
Nederlands: panga

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toormiddel
Volgende onderwerp: tuna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:34:20 UTC 2025